Bye verwydering
in
Sandton
For the best bee removal company in Johannesburg contact: or
083 652 0760
Read this page in English
Bye lewe 'n ietwat van 'n nomadiese lewe, soos wanneer daar 'n nuwe
koningin gebore is deel die kolonie later, vorm 'n nuwe kolonie en migreer
na verskillende gebiede. Soms migreer hulle na plekke wat hulle goed
skik maar omdat bye gewoonlik tussen 3 en 5 kilometer ver vlieg op soek
na kos, is dit moontlik dat howel hulle bedoel om te migreer hulle hul
vlieg vermoë tot op sy laaste toets en wat na 'n ruskansie gelyk
het verander in 'n nuwe nedersetting.
Ongelukkig gebeur dit in voorstedelike plekke soos Sandton. Hoë
geboue, goed geplante tuine en natuurlik 'n oorvloed van blom draende
plante in die woongebied en in die kommersieële gebied. Daar is
ontelbare plekke waar bye hulle nes sal bou.
Moet nie toelaat dat die kantoor held probeer om die bye te verwyder
as jy hulle op die balkon sou vind gedurende tee tyd nie, en moet ook
nie toelaat dat die tuinier die by nes aan die brand steek om die bye
weg te jaag nie. Dit vergroot kanse dat 'n swerm bye sonder 'n sin van
humor sal aanval honder keer.
Ons is bye verwyderaars en sal die by bye van jou his in Sandton of
jou kantoor in Sandton City en die naby liggende gebiede verwyder. Net
een oproep en ons is daar om die bye veilig en met so min ontwrigting
moontlik te verwyder.
Last updated November 2013
|