Contact us now:
082 901 8649
Message:
Your name:
Tel:
Email:
Hive location: City:
Suburb:
 

Perdeby verwydering

Read this page in English

Alhoewel hulle nie so algemeen soos by voorkom nie is 'n voorkoms van 'n hele swerm perdebye meer skrikwekkend om te aanskou. Perdebye is geneig om hulle nes meer aggresief te verdedig as gewone bye.

Die alleenloper perdeby kom algemeen voor en is nie afhanklik van enige sosiale struktuur ssos die wat in 'n kolonie voorkom nie. Alleenloper perdebye is selde 'n bedreiging.

Die sosiale of kommune ge-orienteerde perdeby is die wat hul korf bou wat baie na 'n bal lyk. 'n Sosiale kolonie sal bestaan uit 'n koningin perdeby en die res van die kolonie sal uit steriele vroulike werkers bestaan waar tussen enkele manlike perdebye teenwoordig is. Die manlike perdebye word in die kolonie gehou vir voortplantings doeleindes.

Peredebye is roofdiere en parasiete. Dit beteken dat hulle ander insekte sal gebruik, dikwels spinnekoppe, as 'n plek om hulle eiers te lê waar die larwes aan hul gasheer kan voer. Volwasse perdebye sal soms blomme besoek om nektar te eet, soms eet hulle vrugte of aas.

Skakel nou om jou perdeby probleem te laat verwyder!
082 901 8649

Perdeby neste

Perdebye hou van die son, en indien hulle nie in die natuur is nie sal hulle 'n nes bou waar die son dit kan by kom byvoorbeeld.

  • Teen die muur van 'n huis.
  • Onder 'n afdak.
  • Onder vensterbanke wat 'n bietjie uitsteek.
  • In 'n boom
  • in bosse
  • of op 'n oop stoep

Hoe lyk 'n perdeby nes?

Perdeby neste is oop wanneer hulle gebou word maar die koningin sal eiers begin lê sodra daar selle beskikbaar is.

Sommige neste lyk soos 'n bal, dit is gewoonlik as die nes al vir 'n ruk daar was of as daar baie perdebye teenwoordig is, dit help die bou proses vinniger laat gaan.

Die nes is gemaak van plantmateriaal wat die perdeby kou en die voorkoms van papier het, of die nes is gebou uit modder/klei wat deur die perdeby versamel is en in klein balletjies aangwend om die nes te vorm, dit lyk baie na 'n swael-nes.

Ons is so vinnig moontlik daar!!!!!!!!!!!!

 

Bye en perdebye is nie vriende nie

Hierdie video wys hoe perdebye 'n byekorf binne dring.

 

 

Last updated 27 February 2014

Buzz Bee Removals
082 901 8649 (branches throughout South Africa)

We are proud members of The Bee Removal Associtation of South Africa