Bye verwydering
in
Fourways
For the best bee removal company in Johannesburg contact: or
082 561 0346
Lees gerus hierdie bladsy
in Afrikaans
Ietwat meer landelik, is Fourways in die verlede die legging gewees
van klein plase en plotte waar kleinveë aanhou alledaags was. Fourways
is ook opgemaak uit dele land wat 'n verkeidenheid bokke huisves, waar
hulle vrylik in hul bekamping kan rond hardloop.
In 'n stad soos Johannesburg is hierdie oop spasies 'n heenkome vir
bye waar hulle, hul korwe so na aan die natuur kan bou as wat wat 'n
groot stad kan offer. Ongelukkig kry hulle dit soms so bietjie verkeerd
en bevind hulle aan die onder kant van 'n huis dak of in 'n honde-huis.
Wanneer dit gebeur is daar 'n risiko aan verbonde vir beide mens en
dier. Niemand wil juis deur bye gesteek word nie maar mens wil ook nie
jou beweegruimte beperk nie.
As die by lyk of hulle op 'n plek gaan begin nes bou, kan u gerus vir
on skakel en ons sal iemand uitstuur om die bye te verwyder. Die bye-verwyderaar
sal die bye verwyder en weer huisves waar daar net soveel ruimte is,
maar op 'n plek wat die bye(en jou) beter sal pas.
Last updated November 2013
|