Bye verwydering
in
Durban en KwaZulu-Natal
Read this page in English
Durban is steeds een van die mees
ontspanne stede in die land, en in die ontspanne is ons die vinnigste
en mees gerespekteerde bye verwydering maatskappy. Die mense is vriendlik
en verwelkomend, maar die bye soms nie. As gevolg hiervan is Bee Removal
in Durban die beste manier om bye te verwyder. Wanneer 'n by aanval
in Durban gebeur, is dit meestal op die strand of naby die vullis dromme
en die koeldrank. Dit is geken dat hulle net aanval wanneer hulle uitgelok
word. Ons word altyd geroep om hulle te verwyder, want ons is professionele
bye verwyderaars. Dis die enigste manier om van die bye ontslae te raak,
sonder om seer te kry of gesteek te word. Alhoewel sommige bye nie steek
nie, kan slegs 'n professionele die verskille uitken. Dit is dus altyd
veiliger om te aanvaar dat hulle wel steek so dat jy nie jouself bevind
waar jy deur 'n swerm bye gejaag word nie. Skakel liewer om veiligheids
onthalwe vir ons om die bye te verwyder.
Die belangrikheid van bye
Daar is geen twyfel dat die bye belangrik is nie. Dis hoekom dit verkieslik
is om professionele mense te ontbied om bye te verwyder. Die professionele
mense maak seker dat hulle die bye verwyder sonder om hulle enigsins
te benadeel. Hulle kan verskuif word na 'n plek wat meer by vriendelik
is, waar hulle meer heuning kan maak en vrylik kan beweeg sonder om
met gif te gespuit te word of met besems aangeval te word nie. Bye in
ander dele van die wêreld word gesien as mistieke insekte, en
hulle voorsien kos aan vele mense of stamme regoor die wêreld
. Selfs aan die mense van
Durban.
Towerkrag van bye
Bye is toorryke wesens. Hulle is bekend as skoon, ywerige wesens. Hoewel
hulle vlieg , is bye nie regtig daarvoor gebou nie. Dit is as gevolg
van hul liggaam gewig en die grootte van hulle vlerke . Maar die bye
dit nie weet nie, daarom vlieg hulle steeds. Hulle vlieg nie net al
is dit wetenskaplik onmoontlik, maar hulle maak ook 'n bietjie heuning.
Bye is baie interessante insekte, en dis hoekom jy die beste bye verwyderaars
in Durban nodig het sou jy vind dat jy bye het wat elders gelukkiger
sou wees
Skakel ons nou,en ons sal die bye in rekord
tyd verwyder!!!!
Durbanse Bye
Op die oog af lyk dit of daar geen verskil is tussen bye die land om, oftewel die hele wereld nie. Wat hulle motiveer is die dieselfde ding wat ander bye motiveer. Die behoefte aan kos en water en 'n veilige plek om 'n nes te begin bou, sodat die koningin haar eiers kan begin lê sodat die kolonie kan begin groei.
Die humiditeit van kusgebiede soos Durban sal verseker dat daar 'n groot verskeidenheid plant lewe is en bye sal kos kan gaar waar hulle hul ookal bevind. Met hierdie soort plantlewe hoort 'n geskikte plek vir bye om hul nes te bou nie te moeilik wees om te vind nie. Ongelukkig is hierdie plekke dikwels waar mense byeenkom of hulle eie woonplekke bou.
Bye wat hul neste maak waar mense is, sal wel aangeskuif moet word, en 'n nuwe blyplek moet vir hulle gevind word. 'n Bye verwyderaar wat sy sout werd is sal die bye verwyder en in 'n nuwe korf kan bevestig sonder om iemand te benadeel.
Last updated january 2015
|