Kontak ons nou:
083 263 1311 (hoof kantoor)
Message:
Your name:
Tel:
Email:
Hive location: City:
Suburb:
 

Bye verwyderaars

Read this page in English

As 'n by verwyderings maatskappy, is ons trots op die diens wat ons aan ons kliënte lewer. By verwyderaars is hoog in aanvraag, want hulle bied 'n unieke diens, wat mense werklik help en beskerm. Ons maak seker om die bye heeltemal van die perseel te verwyder. Die gebied word veilig en vry van bye gelaat. Ons dienste word benodig in baie dele van die land, in huise en kantore en in winkelsentrums.

Ons bied 'n diens wat :

  • Gemoedsrus
  • Veiligheid
  • Vryheid om rond te beweeg

verskaf. As 'n mens kan dit het in jou lewe, dan kan jy gelukkig wees. Dit is ons taak; om ons kliënte gelukkig te maak.

Veiligheid en bye

Die meeste mense weet nie dat hulle allergies vir bye is totdat hulle gesteek word nie. Dan is dit te laat. Sommige bysteke kan dodelik wees, afhangende van die individu wat gesteek is. Dit is waarom by verwyderaars belangrik is. Hulle verminder die kanse om deur 'n swerm gesteek te word, of om bye in jou huis te hê. Hoewel hulle ons met heuning voosien kan bye gevaarlik wees, maar slegs wanneer uitgelok. Hulle word as bang vir jou, as jy hulle. Ons as by verwyderaars, probeer bye verwyder sonder om hulle seer te maak. In sommige gevalle, kry 'n paar bye seer en sterf. Maar ons maak seker om die veiligste manier om hulle te verwyder uit te vind.
Die beeld aan die linker kant is van 'n hoed wat gedra is deur 'n by verwyderaar wat aangeval is deur die bye wat hy wou skyf. Daar is sekerlik meer as 200 angels in die hoed agter gelaat. Dink net hoe onaangenaam dit moet wees om soveel keur deur nye gesteek te word. Dis die hoof rede dat ons aanraai dat 'n profesioneel die bye moet verwyder eerder as om self te probeer.

Verwydering van byeremoving bees

Die verwydering van bye is al vir jare gedoen. Bee verwyderaars kom hoogs gerespekteer. Die werk wat ons doen, is gevaarlik en nodig in baie stedelike gebiede. Ons maatskappy is die beste in wat ons doen. Ons maak seker dat al die bye verwyder word en hou die gebied veilig en skoon na die verwydering van die bye. Die bye sal geneem word na 'n veilige plek.

As jy belangstel in hoe die bye verwyderaar te werk gaan om die bye te verwyder is jy welkom om vir hom vrae te vra oor wat hy gaan doen voor hy begin. As hy eers begin om die bye te verwyder is dit veel veiliger vir jou om na binne te gaan en agter toe deure en vensters te wag dat die bye verwyderaar sy taak moet voltooi. Alhoewel bye nogal voorspelbaar is kan daar maklik iets gebeur wat hulle opgewonde kan maak en as jy onvoorbereid is en nie beskermende klere dra nie kan die gevolge baie ernstig wees.

 

Bye maak ooral nes

Alhowel ons sou verkies om bye van boom takke of onder geute te verwyder gebeur dit bitter min aangesien bye hulle privaatheid net soveel soos ek en jy op prys stel. Dus sal hulle 'n weggesteekte, moelik om by te kom, ligging kry om hulle korf te bou en die swerm 'n tuiste te laat maak. 'n Goeie voorbeeld van sulke gedrag is hierdie veselglas fonteintjie. In die eerste beeld can daar gesien word hoe die bye aangetrek is to die donker koelte en stilte van die binnekant van die fonteintjie. Natuurlik is daar ook die nabyheid van water ook 'n groot bydrae het wanneer dir kom by die keuse van 'n nuwe woon plek.

Op die middelste beeld kan ons sien hoe die bye 'n nuwe heuning koek begin bou het. Die heuning koek lyk nog vars en daar is geen teken van heuning, eiers of baba bytjies nie wat aan dui dat die bye nog nie lank hier gevestig is nie.

Ons het wel daarin geslaag om meeste van die bye saam met hulle heuning koek te verwyder met net die minste ontwrigting aan die bye. Hulle sal afgelewer word aan 'n plaas waar hulle kan voortgaan met dit wat die natuur van hulle verwag.

Dieselfde tipe situasie kan op die foto aan die heel regter kant gesien word, bagasie en verpakking is na buite geskuif waar dit 'n swerm bye gelok het wat aan die sy van die plastiese verpakkings krat hulle korf begin bou het

Wat word van die bye gedurende die winter?

Jy het seker opgemerk dat die bbye wat jou tuin besoek al hoe minder geword het toe winter aanbreek, dalk het hulle sommer heeltemal verdwyn.

Hoewel die winters in Suid Afrika relatief matig is, is daar tog 'n paar weke elke jaar waar die temperature tot vriespunt en soms laer daal.

Sodra die temperatuur onder 10grade Celsius daal hou by op met vlieg. Hulle kan werklik glad nie vlieg as die temperatuur te koud is nie. Hulle bly bly dan in die nes, om die koningin saam gedrom waar hulle vir haar en hulself warm hou met die vinnige vibrerings van hulle lywe en spiere geheg aan hulle vlerke. Die samedromming van bye verskuif en roteer sodat elke by n kans kry om binne die warm deel van die korf te wees.

Hoekom bly by tydens die winter binne hul korwe

Afgesien dat hulle warm bly en tog nie in die koue kan vlieg nie, verlaat die bye alleenlik die korf om 'n reinigings vlug te neem. Daar is nie plante wat blom waar aan hulle kan voer nie.

'n Bynes wat nie deur 'n boer opgepas word nie en in die natuur vooekom sal gedurende die winter genoeg heuning hê, die bye sal deur die somer voorsiening daarvoor maak. As die boer na die bye omsien en te veel heuning verwyder net voor die winter begin sal daar nie genoeg wees vir die bye om die winter te oorlewe nie. Die booer sal dan van suiker water moet gebruik maak om die bye aan die lewe te hou, alhoewel dit 'n swak plaasvervanger is.

Last updated January 2015

Buzz Bee Removals
083 263 1311 (takke regoor Suid-Afrika)

We are proud members of The Bee Removal Associtation of South Africa