Kontak ons nou:
081 209 5384 (hoof kantoor)
Message:
Your name:
Tel:
Email:
Hive location: City:
Suburb:
 

Bye verwydering in Kaap Stad en die Wes Kaap

Read this page in English

Kaapstad is aangewys as die 3de beste stad om in te wees in die wêreld. Met hierdie in gedagte, is een van die stad se laagtepunte bye wat die stad beswerm. Aangewys as die beste bee verwydering maatskappy in Kaapstad is ons altyd daar om die mense van Kaapstad te help met enige by probleem. Bee Removal Kaapstad is die beste. Daar is sekere dele van die stad wat Bee Removal, Kaapstad meer nodig het as ander. Wanneer bye is 'n probleem is, is dit die beste om professionele mense te bel om ontslae te raak van die by probleem. Hulle is hoogs opgelei en sal die bye vinnig verwyder. Dit is beter om bye verwyderaars te ontbied wanneer jy vermoed dat daar 'n swerm bye hul tuis maak in jou huis.

Bye kan dodelik wees, en as iemand wat gesteek is allergies is, sal hulle mediese hulp nodig hê om die gif uit te kry. So om bysteke te verhoed skakel die Kaap Stadse bye verwyderings deskundiges.

 

Skakel nou: 081 209 5384 (takke regoor Suid-Afrika)

Bye en veiligheid in Kaap Stad

Baie van ons is geneig om paniekerig te raak wanneer 'n by naby ons gons. Dis moeilik om nie paniek te voel nie want on dink ons gaan deur die by geteek word. Die beste ding om te doen, wanneer jy 'n swerm bye of selfs een by teëkom (want dit neem 'n steek te ontdek jy is allergies) is om kalm te bly. As dit moontlik is, hou op beweeg totdat die byweg is. As dit 'n swerm bye is, bedek jouself met 'n baadjie en hardloop na die naaste gebou.

Bee Removal Company in Kaap Stad, weet wat hulle doen. Om seker te maak dat jy die bye in jou huis heeltemal verwyder is, is dit die beste om Bee Removal Company, Kaapstad te bel. Hulle sal weet wat om te doen , en hulle sal vinnige werk van die bye verwydering maak. Hulle nommer een prioriteit is jou veiligheid.

As u vind dat die bye in Johannesburg vir u 'n probleem veroorsaak laat weet ons deur hier te 'kliek'

Plaaslike heuning by plaaslike markte

Distrik Ses,bekend vir sy geskiedenis in later jare kleurryke woonbuurte en toerisme. Nou is daar iets nuuts waarby die mense van Distrik Ses en Oranjezicht kan baat.

Die Oranjezicht City Farm' verskaf 'n 'n verkoopsgeleentheid waar plaaslike heuning produsente hul produkte kan bemark. In 2012 is die eerste stedelike byenes op 'n dak in Distrik Ses opgerig. Verf houers is geskenk vir die byeboere om verskillende blomplante te plant wat die bye vir voedsel kan gebruik sou die plante in die omliggende tuine nie blom nie.
Daar is ook 'n inisiatief waar mense toelaat dat byekorwe op hul eiendom staan??, sodat die bye in hul tuin voedsel kan opgaar en terselfde tyd die plante in die tuin bems. Die heuning word dan verwyder deur plaaslike heuning boere en plaaslik verkoop.

Die heuning kan beskou word as 'n alternatief vir anti-histamienes. Daar is diegene wat glo dat die heuning wat plaaslik gemaak is deur bye wat hulle kos kry by plaaslike plante mense met allergie vir plaaslike plante sal 'n ruskansie van hul allergie kan kry.

Bee Removals Cape Town, Skakel nou!!!

Last updated January 2014

Buzz Bee Removals
081 209 5384 (takke regoor Suid-Afrika)

We are proud members of The Bee Removal Associtation of South Africa